08 Oktober 2016

EINDTYDVOORSPELLING (PROFESIE) OOR RASSISME

Matteus 24 (“en wat is die teken van U koms en van die voleinding van die wêreld?”)
  • Want die een nasie sal teen die ander opstaan en die een koninkryk teen die ander ( Die Griekse woord  vir nasie is ook “ethnos" wat ras of etniese groep ”tribe”  beteken).
2 Timoteus 3
  • hulle sal vir niemand lief wees nie en hulle sal met niemand vrede wil maak nie. (Haat sal mense se lewe oorheers, haat vir mekaar, haat vir teenoorgestelde geslag of groep, nasie of ras.)

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking