23 November 2015

Profete beskryf laaste oorloë



Oorloë wat reeds plaasvind het - Israel
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
God het Israel oorgegee aan sy vyande oor hul sonde (verlede)



Die wêreld sal weet dat die Jode gevangenis was in ander lande omdat hulle gesondig het



Israel het dit swaar gehad deur die geskiedenis omdat hulle ontrou was aan God




Vrede heers in Israel voor Gog, Magog oorlog
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
Israel sal herstel wees na oorloë



Jode is almal weer terug in Israel



Israel voel veilig



Die mure om Israel sal afgebreek wees



Israel se stede wat verwoes was sal herstel wees




Oorloë teen Israel
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
Land van Gog en Magog (hierdie is in die toekoms)

Die Gog en Magog, te verlei, en om hulle byeen te bring vir die oorlog. Hulle is so baie soos die sand van die see.

Gog is die aanvoerder



God sal Gog beheer en hom oorlog laat kom maak
God sal nou teen hierdie lande oorlog voer (toekoms- God oordeel land wat teen Israel staan)


Persië, Kus, Put, Gomer, Bet-Togarma
Juda


Gog sal Israel inval wanneer hulle dit die minste verwag



Die oormag teen Israel sal groot wees

Hulle het oor die hele oppervlakte van die aarde aangekom en die laer van die gelowiges en die geliefde stad omsingel

Skeba, Dedan, Tarsis sal Gog se optrede bevraagteken (Little lions)



Magog is ‘n groot leër met baie soldate



God sal kwaad wees vir Gog
God sal die volke swaar straf





Angs, vanggate en strikke wag vir die inwoners van die land. Wie van die gevaar af probeer wegkom, beland in die vanggate, wie uit die vanggate probeer uitklim,
word in die strik gevang



Die stad sal afgebreek word, dit sal onbewoonbaar word.
Die huise is toegeval. In die strate sal mense kerm, die gejuig sal verdwyn, op aarde sal geen vreugde meer wees nie. In die stad sal alles verwoes wees,
die stadspoorte sal stukkend geslaan wees. Dit sal kaal wees op aarde en onder volke
God sal Israel laat terug baklei



Gog se soldate sal teen mekaar draai
Vyand se soldate sal mekaar doodmaak


God sal Gog se wapens vernietig



Gog sal sterf in die berge van Israel saam met sy soldate



Wilde diere sal die lyke van Magog se soldate eet



God sal pes stuur om Gog se soldate dood te maak
Mens en dier se vleis, oë en tonge sal vrot


Israel sal na die oorlog die wapens van Magog verbrand vir 7 jaar lank



Gog se soldate sal daar in Israel begrawe word in ‘n plek wat spesiaal na hulle vernoem sal word



Israel sal vir 7 maande lank dooies begrawe



Israel sal alles terug neem wat die vyand gevat het
Alles wat ander volke gevat het sal terugkom


foto - www.free-minds.org
Natuurrampe na oorloë of tydens
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
God sal kwaad word en ‘n aarbewing bring



God sal vuur en swael stuur om Gog se soldate dood te maak

Toe het daar vuur van die hemel af gekom en hulle verteer.
Daarom sal die inwoners van die aarde verbrand word, en daar sal min mense oorbly
God sal reënstorms en hael stuur om soldate dood te maak


Strome water sal uit die hemel val.
Magog en die wat saam met hom oorlog voer se lande (tuislande) sal brand


Daarom sal die inwoners van die aarde verbrand word, en daar sal min mense oorbly

Lande wat nie kom vir feeste na oorlog nie sal gestraf word met droogte.

Die aarde sal droog word, uitdroog, die wêreld sal wegkwyn van droogte; hemel en aarde sal vergaan.

Vrede sal heers na verskeie oorloë
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
Israel sal na die oorlog in vrede leef vir altyd, dit sal goed gaan met Israel



Maar God ontferm Hom nou weer oor Israel
Israel sal goud, silwer, klere bymekaar maak
Die konings sal geskenke bring

Israel sal in vrede leef
Volke wat na oorlog nog lewe sal elke jaar na Jerusalem kom. Huttefees sal gevier word.
Konings sal na die stad kom.


Aardbewing tref hele aarde en vrede daarna
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24
God sal kwaad word en ‘n aarbewing bring (hierdie is nie laaste oorlog nie)
Aardbewing – berg sal oopskeur. (sal vlug soos in tyd van groot aarbewing) (blyk na oorlog met Jesus se verskyning - laaste oorlog)

Die fondamente van die aarde sal skud en die aarde sal in stukke breek



Die mense wat oorbly, sal juig, hulle sal die mag van die Here besing, van die weste af sal hulle Hom prys. Dié in die ooste moet die Here eer; hulle wat op die eilande van die see woon, moet die Naam van die Here die God van Israel prys.Van die uithoeke van die aarde af hoor ons liedere waarin die groot mag van die Regverdige besing word

Jesus verskyn op wolke

Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24

God sal met Sy voete op die Olyfberg staan
Toe sien ek ’n groot wit troon en ek sien vir God wat op die troon sit.
Wanneer die Here die Almagtige op Sionsberg en in Jerusalem as Koning sal heers

Dan sal Jesus saam Sy engele kom
God woon nou by die mense


God sal Koning wees oor die hele aarde
God se dienaars sal Hom aanbid
Wanneer die Here die Almagtige op Sionsberg en in Jerusalem as Koning sal heers

Die aarde sal gelyk gemaak word maar Jerusalem sal hoog bly staan
Die stad kom af uit die hemel
Die Here gaan die aarde verwoes, vernietig


Die aarde en die hemel het voor Hom padgegee... Ek het die dooies, groot en klein, voor die troon sien staan, en die boeke is oopgemaak.


Israel sal nou vir altyd veilig woon
Die poorte sal nooit toe wees nie


Die son sal nie skyn nie maar daar sal lig wees
Daar is nooit nag nie


Dit sal nie koud wees nie



Daar sal nie dag en nag wees nie
Daar was nie son of maan nie
Die volmaan sal dof word

Dit sal altyd lig wees
Die stad was vol lig


Vars water sal stroom uit Jerusalem
Kristal helder rivier sal vloei in die middel van straat


Alles sal gewy word aan die Here, almal sal Hom aanbid.
Die stad sal geprys word
en Sy mag laat blyk voor die leiers van Sy volk.

Mense sal nie meer koop en verkoop nie




Mens sal nooit meer sterf nie



Stad met hoë mure en 12 poorte en 12 fondamente



Mense wie se naam in boek van die lewe geskryf staan sal in die stad kan ingaan



Bome langs rivier sal vrugte dra met blare wat genees



Hierdie is vir ewig en ewig


Die bose word vernietig en finaal gebind
Esegiel (38-39)
Sagaria (14)
Johannes (Open 20-22)
Jesaja 24


Onrein mense sal nie die stad kan inkom nie, buite die stad is die slegte mense (hel)

Buite God se stad is die slegte mense die wat toor en wat onsedelik lewe en wat ander mense vermoor en die mense wat afgode dien en almal wat daarvan hou om te lieg
Dié dag sal die Here die magte in die hemel daarbo straf, ook die konings van die aarde daaronder. Konings sal bymekaar gebondel word soos gevangenes. Hulle sal in 'n tronk opgesluit word, na geruime tyd sal hulle hul straf kry.


Die duiwel wat hulle verlei het, is in die poel van vuur en swael gegooi, daar waar die dier en die vals profeet ook is. Hulle sal dag en nag gepynig word tot in alle ewigheid


1 opmerking: