18 Julie 2014

SA, HOU MOED

Moenie bang wees nie!
Ons probleme kom vanaf die Noorde in, ons word geplunder, ons grond word vernietig, ons "habitat" word geskend, ons is te bang om in die buitelug te kuier, ons plesier in die natuur word weggeneem omdat ons vrees. Suid-Afrikaners leef in vrees, mans voel magteloos, vrouens is vreesbevange, kinders verstaan nie. Al hierdie vrese van ons veroorsaak dat ons 'n koue, kil, haat gevoel koester teenoor die infiltreerders. Ons word gedreig, ons voel bedreig maar....

God se: "Moenie bang wees nie, geen storm sal ons uit Sy hande ruk nie, slaap rustig, alles is Sy wil. Moenie vrees nie"

1 opmerking:

  1. Dankie. Net jammer die sogenaamde Facebook-Volk wil dit besef en smul hul op sensasionalisasie...

    AntwoordVee uit