MENSLIKE KARAKTEREIENSKAPPE (mense sal elkeen net vir homself leef)
Bedrieërs
Mensehandel (Open18:13)
Moordenaars
Verdrukkers
Haat Christene
Verdruk Christene
Ongelowiges
Verraaiers
Rugstekers
Haat alles en almal
Wetteloosheid
Ongehoorsaamheid teenoor God
Liefdeloosheid
Slegte mense sal sleg bly
Selfsugtigheid
Geldgierigheid
Gelgmag
Hoogmoedigheid
Spog
Praat sleg van ander
Rebelleer teen ouer gesag
Ondankbaarheid
Goddeloosheid
Onvergewinsgesindheid
Neem reg in eie hande
Wild
Impulsief
Dink baie van hulself
Doen wat vir hul lekker is, ongeag
ander se gevoelens
Gelowiges spot oor God se Skepping
Godlastering
HOE SAL ONS DIT BELEEF (sal die ergste wees in geskiedenis)
Sal swaarkry
Dit sal sleg gaan met ons
Oorloë
Hongersnood
Swanger vroue en babas sal dit
moeilik hê onder verdrukking
Volke sal huil en treur
Ons en God sal bespot word
Families sal teen mekaar draai
Mense sal sterf uit vrees
(selfmoord?)
Kennis sal in die laaste dae toeneem
(rekenaars?)
Ons sal dood gemaak word vir ons
geloof
Een wêreldmag sal wil regeer met een
globale ekonomie
ONSEDELIKHEID
Mense sal saambly, mense sal
aangemoedig word om nie te trou nie
Dit sal word soos in die dae van
Noag en Lot
Homoseksualiteit
Vleeslike
begeertes
Prostitusie
Onsedelike dinge
Hoerery
Verleiding
(die beker in die hoer se hand –
sekstydskrifte, pornografie,seks speletjies ens)
NATUURVERSKYNSELS (meer as nog ooit tevore)
Tsunamies
Aardbewings
Wondertekens in die hemel sien
Wondertekens op die Aarde sien
Bloed
Vuur
Rook
Die son sal so warm word dat mense
sal brand
Die son sal donker word
Die maan soos bloed
Die maan sal nie skyn nie
Sterre sal val
Die lug sal skud
Vuur en swaël sal uit hemel reën
Wanneer hierdie dinge begin gebeur, dan moet julle
ophou om moedeloos te wees, want dan weet julle dat God julle gou sal kom
vrymaak.
WAT
SAL MET DIE KERK GEBEUR
Psychic en mediums wat deur bose
geeste werk, sal baie mense verlei
Okkulte sal deur baie aangehang word
Vals profete en leraars wat groot
wonders en tekens verrig
Vals christusse
Valse leerstellings
Hul gee voor dat hul dienaars van
God is
Standbeeld van antichris sal in God
se kerk opgerig word
Mense sal verplig word om dit te
aanbid
Antichris sal alles verwoes
Die wat nie die merk van die bees (antichris)
dra nie sal dit swaar hê
Vlug eerder weg van hierdie mense
Mense sal hulle verbly oor die vernietiging van die kerk
Mense sal hulle verbly oor die vernietiging van die kerk
ISRAEL IN LAASTE DAE
Verlate lande sal bewerk word
Israel sal word soos ‘n tuin van
Eden
Water sal vloei in dele wat eens
woestyn was
Stede sal vestingsplekke word vir al
die Jode
Die Jode oor die wêreld sal terug
keer na Israel.
Die tempel sal weer gebou word.
Die tempel sal weer gebou word.
Isreal sal die ware God weer alleen
aanbid (Sag 14
Israel sal in konflik wees soos nog
nooit tevore nie. (Ps 83, Eseg 25)
Lande sal saamstaan teen Israel (Ps 83)
God sal opstaan teen die lande wat teen Israel is (Eseg 25)
Rusland? in koalisie met ander lande sal teen Israel oorlog maak (Eseg 38,39)
Israel sal in vrede leef voor hulle ingeval word deur Magog (Rusland) (Eseg 38)
Jerusalem sal geeer word as die stad van God en die fokuspunt word van die hele wereld vir aanbidding. (Sag 14:7-11)
God sal opstaan teen die lande wat teen Israel is (Eseg 25)
Rusland? in koalisie met ander lande sal teen Israel oorlog maak (Eseg 38,39)
Israel sal in vrede leef voor hulle ingeval word deur Magog (Rusland) (Eseg 38)
Jerusalem sal geeer word as die stad van God en die fokuspunt word van die hele wereld vir aanbidding. (Sag 14:7-11)
ONS HOOP OP ‘N GOEIE EINDE
God gaan die antichris kom vernietig
met die laaste oorlog Armageddon.
Vir die wat God volg tot die einde
toe sal God hom red.
Daar sal nog ware gelowiges wees wat
God se evangelie sal verteenwoordig.
Hulle sal die goeie boodskap na baie
mense neem wat tot bekering sal kom.
God gaan die tyd van leiding verkort
anders sou mense mekaar totaal en al vernietig het.
Valse profete sal probeer om ware
Christene te mislei maar hulle sal dit nie reg kry nie.
Baie mense sal rein en skoon en goed
word.
Verstandige leiers sal die evangelie
verstaan.
God gaan almal vernietig wat die
Aarde vernietig en verwoes het.
HOE SAL CHRISTUS VERSKYN
Niemand sal die dag weet nie, nie
eers Jesus self of Sy engele nie.
As al die volke op Aarde die
Evangelie van God gehoor het sal Hy kom.
Dit sal lyk soos weerlig vanaf die
Ooste na die Weste.
Almal sal bewus wees van Sy koms.
Mense sal ‘n teken in die lug sien
wat sal wys dat Jesus oppad is.
Die hemele sal skud en Hy sal op ‘n
wolk kom en sal alles doen wat Hy wil doen omdat Hy die Groot Koning is.
God sal al Sy kinders bymekaar maak
nadat ‘n trompet geblaas het.
Die Aarde sal verwoes word met vuur
en swael
Ons sal die Heerlikheid beleef van
‘n nuwe Jerusalem
Mat 7,24,
2 Pet 2,3
Open 6,9,11,13,14,16,17,18,21
1 Thes 4,5,
2 Thes 2,9,
Dan 2,8,9,11,12
Luk 17,21,
Rom 8,
Mar 13,
Jes 11,24,27,35,41,43,66,
Eseg 16,25,36,37,38,39
Jer 30,31,
Joël 3,
Amos 9,
Ps 83,
Sag 12,
1 Tim 4,
2 Tim 3,4
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking