Hierdie laaste paar dae het God my op ‘n pad oor die Aardbol geneem en vir my dinge uit gewys wat my met verbasing vervul het maar ook met dankbaarheid omdat ek nou weet waaroor alles gaan en hoekom daar op sekere gebiede so stryd is om Sy Koningkryk lewend te hou.
As mens kyk na hoe die kerk vandag in Suid-Afrika lyk, wil dit voorkom asof ons in die moeilikheid is en hoor mens van al die Moslem ekstrimiste raak mens bekommerd en wonder hoe lank gaan dit nog neem dat die Christengeloof oor die wêreld heeltemal gaan uitsterf. Is dit regtig wat aan die gebeur is of is die beeld net hier in Suid-Afrika donker vir die kerk?
VERRE OOSTE
Die eerste plek waarheen God my vat is in die Verre Ooste, die plek eien ek as Viëtnam, ons is in ‘n klein kerkie maar dit is stampvol mense, as ek so na die kleredrag van die prediker kyk is dit ‘n Methodiste kerk. Die volgende een is in ‘n stad, nogsteeds Viëtnam, ‘n Charismatiese gemeente waar die mense in stroom, lyk na ‘n tipe van ‘n huiskerk wat in ‘n saal gehou word, hulle sit selfs op die vloer en verhoog en is verdiep in die Woord van God.
Mens dink aan die Verre Ooste as ‘n plek waar Hindoe en Boeddhisme nie maklik oorwin kan word nie en waar Christene gedood word, maar statistieke wys dat die Christendom veld begin wen. Selfs in lande soos Noord Korea waar die leier as god aanbid word is Christene besig om stadig maar seker hul merk te maak. Lees hierdie onderstaande gedeeltes oor die Verre Ooste dan sal jy dalk meer verstaan wat God hier probeer sê:
- Vietnam - …It is beginning to allow a little, Seiple said, citing IGE's ability to gather and train more than 2,600 church leaders and government officials over 18 months. "Where there was no space to have these conversations, there now is," he said. Seiple and Reimer both say that Vietnam's religious controls can be inconsistent and unpredictable, but abuses like forced recantations are less frequent. Observers said the event showed that Vietnam's house churches, widely known for divisiveness and provincialism, could cooperate with good results. http://christianitytoday.com/ct/2009/june/3.11.html
- More than 15,000 people gathered at Tao Dan Stadium to worship and experience a sense of large-scale Christian unity for the first time since an open-air Christmas meeting was permitted in 2007. http://www.christianitytoday.com/ct/2014/april/vietnam-is-getting-better-and-worse.html
- Christelike Groei in Viëtnam http://gintzoosworld.blogspot.com/2010_09_01_archive.html
- “The fact that North Koreans are beginning to recognize the economic and spiritual bankruptcy of Juche is evidenced by the recent resurgence of shamanism. Having had their faith in Juche rocked, the North Koreans are turning to gods other than Kim Il Sung. The rebellion has already begun, at least spiritually. A former Gugkabowibu police official who became disillusioned and fled to China and subsequently to South Korea, reported that North Korean officials are anxious to catch believers because they fear "Christianity will defeat Juche.” The secret increasingly being unveiled is that not only is there Christianity - true Christianity - in North Korea, but that Christianity is actually expanding, http://www.northkoreanchristians.com/christianity-north-korea.html”
- Christenskap neem toe in Sjina http://en.wikipedia.org/wiki/Christianity_in_China
- Sjinese regering is bekommerd oor die toename in Christene en wil streng reëls begin toepas http://thediplomat.com/2014/08/why-is-china-nationalizing-christianity/
- India toon ‘n groei http://en.wikipedia.org/wiki/Christianity_in_India
flickr.com |
- “Perhaps no nation more proudly flaunts its secularism than France. The land that launched the millennium of Christendom by crowning Charlemagne Holy Roman, also known Karl de Grote, as Emperor in 800 has morphed into a staunchly secularist state, opposed to even the most cursory mention of Christianity's historic influence in the European Union's recently drafted constitution. Over the years France has exemplified the convergence of academic skepticism and popular unrest that has produced empty church pews across the continent.” Alexis de Tocqueville: state that "The main reason for the quiet sway of religion over their country was the complete separation of church and state." Shocked by the tremendous human toll of World War I, Europe's masses began turning toward other ideologies, especially socialism, which they perceived could speak more directly to their everyday circumstances than a seemingly irrelevant state-church. While so many of the European church's challengers over the years, from rationalism to socialism to New Age religions, have died or lost steam, Europeans have shown little interest in returning to the church.” http://www.christianitytoday.com/ch/news/2003/jul18.html
- “Today there are numerous signs that the ‘Christendom’ era in western culture is fading. Ignorance of Christianity is increasing and church buildings are becoming as alien as mosques or gurudwaras. Some residual knowledge and belief will persist, though this will become attenuated and syncretistic, and church buildings will still provide vital community space. But we will no longer be able to assume we are in a ‘Christian society’ where most are latent Christians and lapsed churchgoers”
- In unprecedented numbers, the British people since the 1960s have stopped going to church, have allowed their church membership to lapse, have stopped marrying in church and have neglected to baptise their children. Meanwhile, their children, the two generations who grew to maturity in the last thirty years of the twentieth century, stopped going to Sunday school, stopped entering confirmation or communicant classes, and rarely, if ever, stepped inside a church to worship in their entire lives. The cycle of inter-generational renewal of Christian affiliation, a cycle which had for so many centuries tied the people however closely or loosely to the churches, and to Christian moral benchmarks, was permanently disrupted in the ‘swinging sixties.’
- If the current rate of decline is not arrested, the Methodist Church will have zero membership by 2037.
- If it continues to shrink at the present rate, the Church of Scotland will close its last congregation in 2033.
- Unless something happens to reverse the decline it is experiencing, the Church in Wales will be unsustainable by 2020.
- The Salvation Army and United Reformed Church face similar prospects.
- Though we should treat such projections with caution, recognising that wipe-out is unlikely, denominational non-viability is looking increasingly probable for these groups of churches.
www.telegraph.co.uk |
Ons stop in Nigerië, om presies te wees by die plek wat inmekaar geval het by Church of all nations, T.B. Joshua se kerk. Die plek wemel van die mense, die rede hoekom God hierheen gekom het is om my te wys hoe honger die mense is vir die evangelie, of dit die ware een is en of leerstellings hier verdraai word is nie die punt nie, die punt is mense wil hoor van Jesus, hulle smag daarna om predikers te hoor wat meer vir hulle kan vertel van God Drie Enig.
- “Nigeria now has more than twice as many Protestants (broadly defined to include Anglicans and independent churches) as Germany, the birthplace of the Protestant Reformation.” http://www.pewforum.org/2011/12/19/global-christianity-exec/
- Since then, however, the number of Muslims living between the Sahara Desert and the Cape of Good Hope has increased more than 20-fold, rising from an estimated 11 million in 1900 to approximately 234 million in 2010. The number of Christians has grown even faster, soaring almost 70-fold from about 7 million to 470 million. Sub-Saharan Africa now is home to about one-in-five of all the Christians in the world (21%) and more than one-in-seven of the world’s Muslims (15%). http://www.pewforum.org/2010/04/15/executive-summary-islam-and-christianity-in-sub-saharan-africa/
- At the same time, Christianity has grown enormously in sub-Saharan Africa and the Asia-Pacific region, where there were relatively few Christians at the beginning of the 20th century. The share of the population that is Christian in sub-Saharan Africa climbed from 9% in 1910 to 63% in 2010, while in the Asia-Pacific region it rose from 3% to 7%. Christianity today – unlike a century ago – is truly a global faith. http://www.pewforum.org/2011/12/19/global-christianity-exec/
davidewart.typepad.com |
Na die tyd sit ons op ‘n bank met ‘n tafel voor ons en Jesus plaas die
- Bybel links neer,
- Langs dit, riglyne wat die kerk gebruik om leiding aan hul lede te gee.
- Oorkant dit plaas hy ‘n koerant neer met ‘n Ipad op (simboliseer die bydrae wat die media het om mense te indoktrineer)
- En langs dit wit opeengestapelde papiere met die volgende opgeskryf:
- Modernisering/New Age
- Sciëntologie
- Chrislam
- UFO geloof
Redes hoekom mense die kerk verlaat
- Aan die een kant het jy die groep wat die kerk verlaat omdat hulle glo dit nie aangepas het met hedendaagse moderne siening van die mense nie en streef hulle na bogenoemde gelowe, dis mense soos Dr Abel Pienaar wat Renaissance Spirituele Gemeenskap begin het. Hy noem homself ‘n Gnostiese christen. Hierdie mense glo hulle wil nuut oor God en die lewe dink. Hulle wil die nuwe ontdekkings in die wetenskap, evolusie en filosofie by hul verstaan integreer. Hulle glo dat daar op alle terreine vooruitgang is met ’n vrye mark van idees, behalwe in die kerk. Hulle dink die kerk gooi wal en trek laer. Dit bring mee dat mense buite die kerk begin soek na antwoorde. “Die Bybel is nie meer alleen die plek waar begeleiding gekry moet word nie. Eerlike, oop, verantwoordbare en eietydse gesprekke rakende God, godsdiens, politiek, samelewing, wetenskap, filosofie en vele ander, is wat ons gaan vry maak en hierin kan die godsdiens gemeenskappe ’n wonderlike rol speel, as hulle betyds wakker word!” sê Pienaar.
- Aan die ander kant het jy ‘n groep mense wat die kerk verlaat omdat hulle glo dat onsuiwer leerstellings verkondig word, hulle voel dat sekere teoloë die gesag van die Bybel misken. Hulle verlaat die kerk eers innerlik en dan uiterlik en hulle stel ook glad nie belang om in enige kerk opgeneem te word nie en doen hulle eie ding met die hulp van die Heilige Gees. Hulle sien mense soos Dr Abel Pienaar (hierbo genoem), Dr Ben du Toit (wat verkondig dat die duiwel nie bestaan nie) en Prof Sakkie Spangenberg (wat beweer Jesus het geestelik opgestaan maar nie liggamlik nie) raak en hou dit teen die kerk as geheel. Nie dat die Gereformeerde kerke die enigste sondebokke is nie, baie dwaalleringe kom voor in enige van die ander denominasies, maar weet dit, dat: "Iemand wat hom/haarself van ander gelowiges onttrek, onttrek hom/haarself van die liggaam van Chistus, en as ‘n mens, om watter rede ook al jouself van die liggam van Christus distansieer, distansieer jy jouself van Christus , want Hy is die hoof van die liggaam (Kol 2:18,19)." Aangehaal van David via hierstaanek.com
- En dan kry jy die groep in die middel wat verstom sit om te sien wat om hulle aangaan. Wat nie saamstem met dit wat sommige teoloë opdis nie en wat mense ondersteun wat die predikers aangee by die kerk vir tugtiging, maar nie die kerk wil verlaat omdat daar mense is wat van hul verskil nie en terselfdetyd nogsteeds bly omdat dit die plek is waar jy ‘n belofte voor God afgelê het dat jy hier sal werk en sal woeker om Sy evangelie lewend te hou en deel sal wees van Jesus se liggaam.
- Suid-Afrika is ongelukkig een van die lande, soos Europa waar Christelike geloof ‘n afname toon. Met ander woorde ons kerk loop nie net leeg nie maar ons is aan die verloor om Christene by te kry. Volgens 'n Win-Gallup internasionale religieusheid- en ateïsme-indeksmeningspeiling in 2012 is religieusheid in Suid-Afrika op 'n dalende koers, met 'n syfer van 64% religieuses in 2012 teenoor 83% in 2005. Sien ook http://www.pewforum.org/2010/04/15/executive-summary-islam-and-christianity-in-sub-saharan-africa/
news.utoronto.ca |
Maar is dit genoeg om hulle te red van die veranderinge wat vanaf 1960 begin inkruip het, is hulle grondwet op Christelike waardes gebou? Maak die staat nog God deel van hulle konstitusie, “So help me God”. As mens sien hoe die staat hul al hoe meer van godsdiens distansieër, kan mens nie help om te wonder wat die toekoms vir hierdie nasie inhou nie.
Statistieke toon tog dat Amerika een van die lande is wat gegroei het in Christenskap, alhoewel hul ook probleme in die gesig staar met tradisionele kerke wat leegloop en charismatiese kerke wat uit hul nate bars en met moderne sienings of panenteïsme wat mense wegrokkel van die ware evangelie, wys Amerika nogsteeds dat hulle ‘n land is wat sterk staan in hul Christelike geloof, iets wat nie hier by ons gesê kan word nie. (Sien statistiek hierbo)
- Today, only about a quarter of all Christians live in Europe (26%). A plurality – more than a third – now are in the Americas (37%).
Baie mense gebruik die kerkleiers as verskoning om die kerk te verlaat, my vraag is as die prediker dan so verkeerd is en volgens mense nie die ware evangelie verkondig nie, hoekom gaan gee hulle nie die prediker aan by die kerkowerhede nie, soos wat jy tereg noem hierbo, mens moet die mense steun wat die moed het om nie stil te bly nie en hierdie leiers aan te gee.
AntwoordVee uitEk is stom geslaan hoeveel mense vandag kerkloos is, die kerk is die plek wat die ware evangelie uit dra, hoe sal hulle oorleef as mens hul 10des onttrek, dis vir my 'n aanslag teen Christus se opdrag. Ek kan verstaan dat mense om een of ander rede nie meer byval vind by 'n denominasie nie maar is die plig dan nie om te gaan soek na 'n plek waar die HG jou kan gebruik omdat Hy jou toegerus het met gawes wat jy in Sy Aardse Koninkryk moet gebruik nie, sekerlik is daar iewers 'n plek waar die waarheid verkondig word. Om alle leraars as boos en onbybels te beskryf is absurd.
Vee uitOpenbaring 18:4
AntwoordVee uitEn ek het ’n ander stem uit die hemel hoor sê: Gaan uit haar uit, my volk, sodat julle nie gemeenskap met haar sondes mag hê en van haar plae ontvang nie.
Die kerke van vandag is deel van die hoër van Babilon. Maar die wêreld is te blind om dit te herken. Die pastore en predikante het 'n goeie werk gedoen met hul misleiding en ons ken nie meer ons Vader en Sy Woord nie maar eerder "hul" weergawe van die "waarheid".
Die skrywer van hierdie stuk self weet dan nie eers dat die HELE "Christen" geloof gebaseer is op Baäl aanbidding nie. Meer en meer mense wêreldwyd word dag na dag mislei. Lyk my nie ons mense verstaan wat Vader bedoel wanneer Hy sê "min sal gered word" nie...